Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 17 Desember se erediens is Johannes 3 (OAV) met vers 16 as teksvers en word gelei deur Ds Malan van Rhyn.

Die tema vanoggend is “Kersfees, slegs vir wedergeborenes !”

  • God se seun het mens geword om ons te verlos.
  • God self moet jou wedergebore laat word, sodat jy dit kan glo.
  • As jy dit glo, maak dit jou dankbaar !

Ons sing vanoggend Psalm 48:1 en 2; Psalm 48:5; Skrifberyming 1-3:1 en 3;  Skrifberyming 8-1:1 en 2 en Skrifberyming 1-4:1 tot 4.

U kan inkyk op die erediens deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.