Sondagaand 17 Desember 2017 neem Dr Malan van Rhyn die erediens waar. Die skriflesing is uit Sagaria 9 met teksverse 9 en 10
Die tema is:
Kersfees sê: “God kom na jou toe!”
1. Probleme, probleme, probleme …
2. Sagaria sê: Die Here onthou!
3. Jubel en juig, want jou Koning kom na jou toe!
Samesang:
Psalm 47: 1 en 4
Skrifberyming 9 (18-1): 1 en 2
Skrifberyming 31 (7-1): 1 en 3
Skrifberyming 51 (3-1): 1, 2 en 3
Vir die direkte uitsending, kan u die erediens op oudio of video (You Tube) volg.