Skip to content
Menu

“Die gestalte van Jesus en Kersfees en menswees…” is die tema vir die oggendiens (09h30) op Sondag 24 Desember 2017.

Dr Pieter Heystek lei die diens en die skriflesing is uit Filippense 2:1-11 met teksverse, verse 6 en 7.

Samesang:
Lied 203 verse 1, 2 en 3
Lied 525 vers 3
Lied 353 verse 1, 2 en 3

Skakel gerus in op die oudio of video (You Tube) uitsending en wees so ook deel van die erediens.