“Die pad van Genesis na Openbaring loop oor Betlehem!” is die tema vir die aanddiens (18h30) op Sondag 24 Desember 2017.
Teologiese student, dr Juan Minnie, lei die diens en die skriflesing is uit Mattheus 2:1-12. Die teksvers is Miga 5 vers 1.
Samesang:
Skrifberyming 4-6 (“Ere aan God”)
Skrifberyming 3-1 verse 1 en 2 (“Die volk wat in die donker wandel”)
Psalm 5 verse 1 en 2
Skrifberyming 1-4 verse 1, 2, 3 en 4 (“Die regte tyd het aangebreek”)
Skakel gerus in op die oudio of video (You Tube) uitsending en wees so ook deel van die erediens.