Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Jakobus 4:3 tot 17 en Prediker 3:1 tot 8 en met Jakobus 4:15 as teksvers .
Die tema is : “Tyd – my verbruiksartikel of God se eiendom ?”.
Ons sing vanoggend Psalm 31:1 en 3; Psalm 86:1 en Psalm 90:1 en 7.
Die erediens word gelei deur teologiese student Juan Mienie, ‘n lidmaat van ons gemeente .
U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.