Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Hebreërs 1:1 tot 14 met vers 3 as teksvers. Die tema is “Die voorsienigheid van God”

Ons sing vanaand Psalm 108:1 en 4; Psalm 71:13 en 14; Skrifberyming 10-1 en Psalm 33 :1, 10 en 11.

Die erediens word vanaand gelei deur teologiese student dr Juan Mienie.