Skip to content
Menu

Die prediker is vanoggend  (7 Januarie) ds Dick Moes van die United Reformed Church in North America en sy gemeente is in Langley in die provinsie Brits Columbia in Kanada.

Die Skriflesing is 2 Konings 6:8 tot 17  met as teksverse verse Lukas 2:10 en 11. Die tema is :” Because of the birth of the Lord Jesus Christ, we need not fear”.

Ons sing vanoggend Psalm 27:1 en 2; Psalm 119:3 en 4; Skrifberyming 18-5:5,6,7 en 8 en Skrifberyming 18-6. (Ek sien ‘n nuwe hemel kom).

Die erediens word regstreeks op video en oudio uitgesaai.