Skip to content
Menu

Ons oggenddiens word gelei deur dr Johannes BIngle, emerituspredikant van die GK Windhoek.

Die liturgie vir die diens verskyn hieronder.

GODSONTMOETING – HY EN ONS, ONS MET HOM, ONS EN ONS

Toonaangewend:  Ansie Wichmann

Leidingnemend:  Johannes Bingle

 

Ontmoet en bely

  • Votum
  • Groetseën
  • Lofsang – SB 3-3:1,5,6
  • Geloofsbelydenis
  • Belydenis bevestig – sing Ps. 72-1:11(p.363)

Verootmoedig en versoen

  • Afkondiging van die Wet
  • Antwoord op die Wet – sing Ps. 6-2:1,2 (p.23) en 6-1:4(p.22)

Hoor om te luister

  • Epiklese-gebed
  • 15:1-6 – Skriflesing
  • 15:6 – teks
  • ‘Amen!’ onder die sterrewagte van die verbond
  • Amenlied op die prediking: 74:12,15(p.373-374)

Dank op dank

  • Dankgebed
  • Liefdegawes
  • Slotsang – SB 7-2:1,2