Skip to content
Menu

Die aanddiens, vandag 14 Januarie, word gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van die GK Windhoek.

Die liturgie wat gevolg gaan word, verskyn hieronder.

 

IN AANDSKEMERING SAAM

Toonaangewend:  Ansie Wichmann

Leidingnemend:  Johannes Bingle

 

Ontmoetingsdiens

Votum – Ons is van U afhanklik en sing biddend om seën Ps.134-1:4 (p.653)

Groetseën

Lofsing, want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid:  Ps. 136-1:1,2,12,20 (p.660-661)

Woorddiens

Gebed om die verligting van die Gees

Skriflesing:  Luk. 3:1-6

Teks:  Luk. 3:1,2

Prediking:  Godsopenbaring in dorre data:  oral alles altyd AD

Amenlied op die prediking:  ons bly dus onbevrees:  Ps. 46-2:2 (p.239)

Antwoorddiens

Dankgebed

Liefdesdiens

Slotsang:  Ps. 110-3:1,2,3 (Messiaanse omdigting; Aanvullende Psalmboek 2012, p.1-2)

EN

Lied 354:3 (aaneengeskakel deur die gemeenskaplike AURELIA-melodie)

Uitstuurseën

  • gevolg deur SB 13-2