Die Skriflesing tydens vanaand 11 Februarie se erediens is 1 Kronieke 4:10, Jesaja 53:1 tot 5 en Lukas 22:39 tot 46.
Die teksverse is 1 Kronieke 4:10 en Lukas 22:42.
Die tema van die erediens is “Man van smarte”.
Die erediens word gelei deur teologiese student dr Juan Mienie.
Ons sing vanaand Psalm 147:1 en 2; psalm 42:3 en 5; Skrifberyming 10-2 en Psalm 84:3 en 4.
U kan soos gewoonlik vir die erediens inskakel per oudio of video.