Die ouderlinge kom Woensdagaand om 19.00 in die kerksaal byeen vir die gewone kwartaallikse vergadering. Daartydens word o.a. deur die ouderlinge verslag gedoen oor die besoeke aan hul lidmate in hul wyke.
Die diakens vergader Woensdagaand om 18.00 om sake wat barmhartigheid raak te bespreek en daaroor te besluit.
U word word gevra om in u gebede aan die vergaderings te dink.