Skip to content
Menu

Die tema van die vanaand 11 Maart se erediens word behandel aan die hand van Markus 4:1 tot 20 met vers 9 as teksvers.

Ons sing vanaand Psalm 98:1 en 2; Psalm 94:9 en 12 en Psalm 119:19 en 39.

Vanaand word 3 broeders in die amp van ouderling bevestig.

U kan die erediens volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik