Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 11 Maart se erediens is Rigters 13 vers 5 en Rigters 14 tot 15. Die tema van die erediens is :“As dinge nie ten  goede lyk nie……….(is dit nie ten goede nie) is dit steeds ten goede.

My ten goede

  • ek is Syne
  • Hy regeer
  • ek leef met insig.

Die volledige preekskets vind u as u op Sketse op ons webwerf se voorblad klik.

Ons sing vanoggend Lied 339:1 en 2 (vooraf); Psalm 138:1 en 4; Psalm 65:2 en 3; en Psalm 33:6 en 7

Tydens die opneem van die kollekte vir barmhartigheid speel die orrelis Martin Mans se verwerking van Psalm 65 :”De lofzang klimt uit Sions zalen”