Skip to content
Menu

Vanaand 4 Maart se erediens is ‘n ruildiens. Die tema van die erediens word deur ds Christo Swanepoel van die GK Lyttelton hanteer aan die hand van Rut 1:1 tot 15.

Ons sing vanaand Psalm 147:1 en 2; Psalm 68:3 en 4; Skrifberyming 10-2 en Skrifberyming 3-3:1 en 2.

Hierdie erediens is beskikbaar in oudio- en videoformaat.