Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 1 April se erediens is Markus 16:1 tot 8 met vers 4 as teksvers. Die tema vir hierdie erediens is :“Eers as die opstandingsboodskap regtig tot my deurdring, sal ek sien én hoop”.

Die volledige preekskets vind u onder “Sketse” op ons voorblad.

Ons sing vanoggend Lied 407:1 en 2 (vooraf); Psalm 45:1, 6 en 16; Psalm 38:1,2 en 17 en Skrifberyming 14-3:1 en 2.

U kan die erediens in video of oudioformaat volg – video deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik en oudio deur op “Oudio” op die voorblad te klik.