Skip to content
Menu

Vanoggend 8 April se erediens word gelei deur dr Klasie Heystek, emerituspredikant van die GK Wapadrand.

Die Skriflesing is Handelinge 3:1 tot 10 met vers 16 as teksvers.

Die tema van die erediens is : ” Hoe weet ons Jesus het waarlik opgestaan ?”

Ons sing vanoggend Skrifberyming 1-2:1,2 en 3; Skrifberyming 1-3:1,2 en 3; Skrifberyming 5-4:1,3,5 en 6 en Skrifberyming 15-1:1 tot 4.

Die erediens is soos gewoonlik in video- en oudioformaat beskikbaar.