Die tema van vanaand 15 April se erediens is “Eers as die opstandingsfeite met geloof begroet word, verander jou lewe” Die Skriflesing is Matteus 28:1 tot 15 en vers 15a is die teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 144:1 en 2; Skrifberyming 8-3:1 en Psalm 103:1, 3 en 10.