Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 22 April se erediens is Johannes12:20 tot 29 en Johannes 21:15 tot 25 met verse 19c en 22c as teksverse.

Die tema vir die erediens is : ” Volgeling ja, maar hoe volg jy?”

  • Volg die Opperherder met insig
  • Volg die Opperherder in jou omstandighede.

Die volledige preekskets vind u deur te klik op “Sketse” op hierdie webwerf se voorblad.

Ons sing vanoggend Lied 184:1,3 en 4(vooraf); Psalm 138:2 en 3; Skrifberyming 4-1:1,3 en 5 en Psalm 71:4,10 en 12.

U is weereens hartlik welkom om saam te deel in ons erediens deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.