Skip to content
Menu

Die tema van vanaand se erediens word behandel aan die hand van Romeine 1:1 tot 7. Verse 3 en 4 is die teksverse.

Ons sing vanaand Psalm 98:2 en 3 (omdigting); Psalm 25:4 en 7 en Psalm 110-3:1, 2 en 3.

Soos ons gewoonte is, word die erediens weer in oudio- en videoformaat uitgesaai. U kan inkyk deur hier onder te klik op die driehoekie of op YouTube en u kan inluister deur op Oudio hierbo te klik