Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 29 April is Efesiërs 1:15 tot 23 met verse 22 en 23 as teksverse. Die tema is : “Vanuit die hemel hemelse heerlikheid aan aardlinge”.

  • Heerlikheid in die hemel
  • ‘n Gawe uit die hemel
  • Heerlikheid op aarde

– Christus is spesifiek gegee as “Hoof bo alles”

– Dit is spesifiek Christus se “liggaam” wat die gawe ontvang

– Die kerk word in die allerheerlikste ere-posisie gestel

– Sekerheid : hierdie Hoof is besig om God se plan tot volheid te bring.

U kan die volledige preekskets lees deur op ons webwerf se voorblad op “Sketse” te klik.

Ons sing vanoggend Lied 152:1 (vooraf); Psalm 47:1,3 en 4; Skrifberyming 9-3:1 en 2; Psalm 105:5 (na die doop); psalm 8:5, 6 en 7 en ook Psalm 18:15 en 16 (direk na mekaar0.

U word  weereens hartlik uitgenooi om in te loer – klik hieronder op die driehoekie of op YouTube.