Die Skriflesing vir vanaand 29 April se erediens is Efesiërs 2:1 tot 10 en die tema is :“In Christus is jy gemaak om te dien.”
Ons sing vanaand Psalm 135 : 1 en 3; Psalm 132:1,2 en 3; Skrifberyming 10-2 en Skrifberyming 14-1:1 en 2.
Die erediens word gelei deur teologiese student Juan Mienie, lidmaat en ouderling van ons gemeente.