Die Skriflesing vir vanoggend 13 Mei se erediens is Johannes 14:1 tot 21 met vers 16 as teksvers,
Die tema van die erediens is “Deur die hemelvaart is ons juis nie aan ons lot oorgelaat nie”. Die volledige preekskets vind u as u op “Sketse” op ons voorblad klik.
Ons sing vanoggend Lied 458:1 en 3;Psalm 145:10, 11 en 12; Psalm 2:1 en 6 en Skrifberyming 8-1:1 en 2.
U is welkom om deel te hê aan die uitsending deur hieronder in te loer by die driehoekie of op YouTube.