Skip to content
Menu

Vaaand 13 Mei se Skriflesing is 1 Konings 19 met vers 9 as teksvers. Die tema vanaand is “Moenie in die woestyn beland omdat jy nie finale sukses bereik nie”

Ons sing vanaand Psalm 31:2, 6 en 7 (omdigting); Psalm 86:3 en 6 en Psalm 139:1,2 en 12. Klik hieronder om die videoweergawe te sien.