Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand 22 Julie se erediens is Psalm 126 en Johannes 12:20 tot 25.

Ons sing vanaand Psalm 47:1 en 4; Psalm 91:1 en Psalm 66:2 en 6.

Die erediens word gelei deur teologiese student Juan Mienie.