Die Skriflesing vir vanoggend 22 Julie se erediens is Jakobus 1:12 tot 18 met vers 17 as teksvers.
Ons sing vanoggend psalm 48:1 en 4 (vooraf); Psalm 105:1,2 en 4; Psalm 95;4 en Psalm 40:1 en 4.
Teologiese student Juan Mienie lei vanoggend se erediens.