Die Skriflesing tydens vanaand 15 Julie se erediens is Markus 8:30 tot 34 en vers 34 is die teksvers. Die tema is “Die regte soort dienaar vir die regte soort Koning”
Ons sing vanaand Psalm 19:1 en 3; Psalm 32:1 en Psalm 45:1,6,9 en 10.
Die erediens word gelei deur teologiese student Juan Mienie.