Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 15 Julie se erediens is 1 Korintiërs 1:1 tot 9 met vers 1 as teksvers. die tema vir vanoggend is “Die Here gebruik instrumente wat Hy self maak’

Ons sing vanoggend Psalm 84:1 en 2; Psalm 118:1,8 en 10; psalm 42:1 en 7 en

Skrifberyming 2-2: 3.

Die erediens kan soos gewoonlik in oudio- of videoformaat gevolg word.

Die eredienste vandag word gelei deur teologiese student Juan Mienie.