Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanaand 8 Julie se erediens is 2 Korintiërs 1:3 tot 11 met die klem op verse 8 tot 10.

Ons sing vanaand Ps 98:1 en 2; Lied 151:1 en 2 en Skrifberyming 14-2

Die erediens word  gelei deur ds Dirk Kotzee van ons buurgemeente, die GK Pretoria Alkantrant.