Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 8 Julie se erediens is Matteus 4 en vers 1 is die teksvers. Die klem val op die versoekingswerk van die duiwel.

Ons sing vanoggend Psalm 81:1 en 2; Psalm 130:1,2 en 4; Psalm 33:6 en 11; Skrifberyming 10-2 en Skrifberyming 2-4:1 en 3.

Die erediens word gelei deur ds Dawid Coetzee, emerituspredikant van die GK Piet Retief.

U kan deel hê aan die erediens deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.