Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanaand 1 Julie se erediens is Jeremia 45 en verse 4 en 5 is die teksverse.

Die tema is soos aangedui “Hoe reageer jy op teleurstellings ?”

Ons sing vanaand Psalm 98:3 en 4; Psalm 69:1 en 6 en Psalm 22:9

Teologiese student Juan Mienie lei vanaand se erediens wat ‘n leesdiens is.