Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 1 Julie se erediens is 2 Tessalonisense 3:6 tot 15 met vers 13 as teksvers.

Die tema is soos bo aangedui : ” Moenie moeg word om goed te doen nie”

Ons sing vanoggend Skrifberyming 2-6:1 en 7 (vooraf); Psalm 135:1,2 en 8 (as Lofpsalm); Psalm 85:3 en Skrifberyming 15-7:2,5 en 6.

Die erediens word as leesdiens gelei deur teologiese student dr Juan Mienie, ouderling van ons  gemeente.

U kan die videoweergawe van die erediens volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.