Vanaand 24 Junie se erediens word gelei deur ds Fanus Heystek, emerituspredikant van die GK Akasia.
Die Skriflesing is Markus 15:27 tot 32 en Lukas 23:38 tot 43 met Lukas 23:43 as teksvers. Die tema is: “Hoe kon Jesus die rower aan die kruis die paradys beloof”?
Ons sing vanoggend Psalm 33:1 en 3; Psalm 143:2 en 3 (Cloete) en Lied 281:1 en 2.
Die erediens kan ingeloer word deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik en ingeluister word deur op Oudio op ons voorblad te klik.