Vanoggend 24 Junie se erediens word gelei deur ds Danie Potgieter van die GK Rietvallei.
Die Skriflesing is Handelinge 19:21 tot 40 met verse 23, 26 en 27 as teksverse.
Die tema van die erediens is :“Christen-geloof of Christen-besigheid”? U vind die preekskets deur op ons webwerf se voorblad op “Sketse” te klik.
Ons sing vanoggend Skrifberyming 2-2:1 en 3; Psalm 119:6 en 7 en Skrifberyming 15-1:2,3 en 4.
Die erediens word in videoformaat (klik hieronder) en oudioformaat (klik op oudio op die voorblad) uitgesaai.