Die Skriflesing vir vanaand 17 Junie se erediens is Efesiërs 2:1 tot 10 met vers 8 as teksvers. Die tema van die erediens is :“Nie vir almal nie. Net vir hulle wat glo”.
Ons sing vanaand Psalm 68:12 en 13; Psalm 128:1 en 3 (omdigting) en Skrifberyming 12-3:1 en 2.
U word hartlik uitgenooi om deel te neem aan die erediens.