Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 17 Junie is Eksodus 4:28 tot 6:12 met verse 6:1,5 en 7 as teksverse.

Die tema vanoggend is ” ‘Geloofsontnugtering’ eis ‘ geloofsluister’ na die ‘genadeversekering’ van die Here”. U vind die volledige preekskets as u op “Sketse” op ons voorblad klik.

Ons sing vanoggend Lied 581:1, 3 en 4 (vooraf); Psalm 100:1,2 en 4; Psalm 37:23,24 en 25 en Psalm 135:1,3 en 8.

U kan deel hê aan die erediens se videoweergawe deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik. Die oudioweergawe is ook beskikbaar deur op Oudio op die voorblad te klik