Skip to content
Menu

Ons gemeente se volgende nagmaalgeleentheid is geskeduleer vir Sondag 26 Augustus en die voorbereidingsdiens is geskeduleer vir 19 Augustus. Die ouderlinge sal in die weke voor Nagmaal hulle lidmate  besoek.