Die Skriflesing tydens vanaand 10 Junie se erediens is Efesiërs 2:1 tot 10 met vers 4 as teksvers.
Die hoofgedagte is “Eers as jy die donker verlede se detail ken, maak God se groot ‘maar’ werklik sin” .
Ons sing vanaand Psalm 65:4 en 5; Skrifberyming 10-2 en Psalm 1:1,2 en 3.
U kan inloer in die videoweergawe van die erdiens en ook inluister na die oudioweergawe.