Skip to content
Menu

Vanoggend 10 Junie se erediens konsentreer op Spreuke 1:1 tot 7; 10:22 tot 24; 14:10 tot 14 en Filippense 4:4 tot 9 met Spreuke 14:13 as teksvers. Die tema is :“Gaan wys met hartseer om. Moenie pleisters probeer plak nie”

In ons lewe as gelowiges moet ons

  • nie pleisters probeer plak in tye van hartseer nie,
  • die Here vertrou
  • en in verwagting leef
  • en oplet na (en omgee vir) hulle wat wel probeer om met pleisters die hartseer in hulle lewe te laat verdwyn.

Dr. Douw se volledige preekskets vind u as u klik op “Sketse” op ons webwerf se voorblad.

Ons sing vanoggend Lied 339:1 en 2 (vooraf); Psalm 75:1 en 4; Psalm 98:1 en 2 en Skrifberyming 14-2.

U kan saam met ons deel hê aan die erediens deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.