Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die Gk Derdepoort en ons verwelkom graag ds Lee wat die erediens sal lei.
Die Skriflesing is Openbaring 3:14 tot 22 en die tema is soos bo aangedui.
Ons sing vanaand Psalm 118:12; Psalm 96:1 en 7; Skrifberyming 15-8:1,2 en 3 en Psalm 149:1 en 2.
Die erediens word in video- en oudioformaat uitgesaai.