Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 29 Julie se erediens is Psalm 63 met die klem op verse 2 tot 4. Die tema vir die erediens is :“Dors in die woestyn, maar dan dors na God” 

  • In ‘n dor en droë land sonder water
  • Dors, maar dan na God
  • Water gevind waar geen water is nie
  • Lof van ‘n mens wat waarlik gelaaf is.

U vind die volledige preekskets as u op ons voorblad op “Sketse” klik

Ons sing vanoggend Lied 213:2 (vooraf); Psalm 104:1,2 en 21; Psalm 19:4 en 5 en Psalm 31:5,15 en 17.

U word hartlik uitgenooi om deel te hê aan ons erediens en dit kan u doen deur op “Oudio” op ons voorblad te klik of deur hier onder op die driehoekie of op YouTube te klik.