Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand 29 Julie is Openbaring 1:1 tot 8 met verse 4 en 5 as teksverse. Die tema is soos bo aangedui.

Ons sing vanaand Psalm 48:2 en 3(omdigting); Psalm 86:2 en 3 en Psalm 145:3,4 en 12.

U kan die videoweergawe van hierdie diens volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.