Die tema vir vanaand 12 Augustus se erediens is :“Onverstaanbaar, maar tog: twee nature , een Persoon” en dr Douw hanteer dit aan die hand van Openbaring 22:6 tot 21.
Ons sing vanaand Psalm 98:1 en 2 (omdigting en met die tweede melodie van Lied 200); Psalm 34;5 en 6 en Skrifberyming 1-2:1, 2 en 3.
Ons eredienste kant ingeluister word deur op Oudio op die voorblad te klik of ingeloer word deur hieronder op die driehoekie of YouTube te klik.