Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 12 Augustus se erediens is 2 Samuel 15:1 tot 14, en 16:5 tot 14 asook Psalm 63 (1933/53vertaling).

Die hoofgedagte is wanneer mense se magsug verdeeldheid saai moet ek as  gelowige met

  • insig en met
  • sekerheid kant kies.

U kan dr Douw se volledige preekskets onder oë kry deur te klik op “Sketse” op ons webwerf se voorblad.

Ons sing vanoggend Lied 251:1 (vooraf); Psalm 90:1 en 9; Psalm 38:1,1 en 17 en Psalm 37:18,20 en 21.

U is soos altyd baie welkom om saam met ons die erediens by te woon ter ere van ons Hemelse Vader en dit doen u deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik