| BRAAI
KOM VERKEER GESELLIG SAAM OM DIE SPIT! Wanneer:26 Augustus direk na Nagmaal Waar: Sommer net hier in ons Kerk-vierkant Wat moet ek doen: Voltooi die meegaande skeurstrokie en plaas jou geld in die aangehegte koevert of doen ‘n bankoordrag met verwysing Skaapbraai en jou van. Bankbesonderhede: ABSA. Diakonie Spaar Rek. Nr. 9139785681 Kostes: R100 per volwassene en R50 per kind Bring eie eetgerei en drinkgoed saam Alle fondse gaan vir die Diakonie se Barmartigheidsfonds. Ons benodig steeds ‘n paar borge – sien aangehegte skeurstrokie. Daar was ook ‘n anonieme skenker van ‘n skaap wat asb net met Andre Els moet skakel. Baie dankie vir die skenkings reeds ontvang! Enige verdere navrae ook aan Andre Els – 0828281910. Ons sien uit om lekker saam te kuier die 26ste Augustus! Skenkings: Ek skenk graag ‘’n skaapboud/boude. Antal: ________ Ek maak graag ‘n kontantbyedrae R________ Naam: _______________________________ Kontaknommer:________________________ Bywoning: Ek woon graag die ete by _____________________________________________________________ Volwassenes: ___________ Kontant ingesluit R___________ Kinders: _______________ Kontant ingesluit R ___________ Elektroniese geldoordrag sal gedoen word met totaal: R______________ IGV lg opsie sit asb Skaapbraai en u van as verwysing in
|