Die Skriflesing vanaand 5 Augustus is Lukas 17:1 tot 6 met vers 5 as teksvers en die tema is soos bo aangedui.
Hierdie erediens is ‘n ruildiens met die GK Kameeldrift en word gelei deur hulle predikant, ds Ben Fourie.
Ons sing vanaand Lied 159:1; psalm 147:1 en 2; psalm 34:1 en 6 en Skrifberyming 11:7 en 10.
Klik op die driehoekie of op YouTube hieronder as u op die videoweergawe van die erediens wil inloer.