Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 9 September is Genesis 2:4b tot 15, Esegiël 47:1 tot 12 en Openbaring 22:1 tot 5 met Esegiël 47:9c as teksvers.

Die tema vir vanoggend se erediens is:” Aangegryp deur die wonder van die ‘lewe in oorvloed’ wat God gee – soos in Eden”

U vind dr Douw se preekskets deur op ons voorblad te klik op Sketse.

Ons sing vanoggend Lied 458:1,2 en 3 (vooraf); Psalm 46:2 en 6; Psalm 1:1 en 2 en Skrifberyming 8-1:1 en 2.

U is hartlik welkom om te deel in ons erediensvreugde deur hieronder vir die videoweergawe van die erediens te klik op die driehoekie of op YouTube.