Die Skriflesing vir vanaand 9 September se erediens is Galasiërs 3:21 tot 4:7.
Die tema vir vanaand se erediens is :“God die Gees (die Gees van God die Seun), gestuur deur God die Vader en dit in my hart.
Ons sing vanaand Psalm 66:1 en 4 (omdigting); Psalm 73:11 en 12 en Skrifberyming 1-1:6 en 7.
Hierdie erediens is soos alle eredienste van ons gemeente beskikbaar in oudio- en videoformaat en dit deur op ons voorblad op die betrokke skakel te klik.