Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand 16 September se erediens is Hebreërs 1 met vers 14 as teksvers. Die tema is :“God sorg dat sy onderdane ook nog op ‘n besondere manier gedien word”.

Ons sing vanaand Psalm 8:1, 3 en 4; Psalm 131:1,2 en 3 en Psalm 91:6 en 7.

U kan inluister of inkyk deur op Oudio op ons voorblad te klik of deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.