Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 7 Oktober se erediens is:“Jou geloof is uiters kosbaar.Antwoord dus die vraag ‘Hoe seker is jy ?'” Die hoogtepunt van die erediens is die Skriflesing, te wete 2 Petrus 1:12 tot 21. Die klem lê op vers 19.
* Ware geloof, moet jy weet, is stroomop.
* Rus jou sekerheid dus op vaste grond?
* Laat hierdie vaste sekerheid vir jou as lig dien.

Die volledige preekskets van dr Douw vind jy op die voorblad by die skakel “Sketse”.

Ons sing vanoggend Lied 184:1 en 4 (vooraf); Psalm 100:2 en 3; Psalm 2:2 en 6 en Psalm 110-3:1,2 en 3.

U word hartlik uitgenooi om via video of oudio saam met ons deel te hê aan hierdie erediens.
[youtube id=”F6pUJ4YOWh4″]