Vanaand 7 Oktober se erediens is ‘n ruildiens met Rietvallei en ds Petrus van Blerk sal die diens lei. Die Skriflesing is Levitikus 6:8 tot 13 en die teksverse is Levitikus 6:13 en 1 Tessalonisense 5:19.
Die tema van die erediens is : “Die vuur moet aanhou brand”
Ds Petrus se preekskets vind u by Sketse op ons voorblad.
Ons sing vanaand Skrifberyming 1-5:1 tot 4; Psalm 148:1 en 3; Lied 475:1 en 2 en Lied 476:1 en 4.
U word uitgenooi om in te luister of in te loer.